Ek is lief vir you,
Nie net omdat jy my lief het,
Dispite al my vuil grapies,
Acident prone oomblike,
Neus vol puisies en sproete,
Laat kom by die klasse,
Random styl,
Klein handjies met lang naels
En al die wakker SMS in die ogende.
Jy, met jou baby blue oe,
Wat my so liefdevol aankyk
As ek in jou arms le
En mope oor Baba Voeltjie se dood
Jy,jy is my beste vriend,
En die liefde van my lewe
Jy met jou inocent eyes,
Stoute seun gesiggie,
Oulike laggie,
Gay moments,
Rugby obsession,
Sagte lippe,
Groot hande
En lang bene wat jou laat
Bo oor my tower.
Ek is lief vir jou
Met my hele hartjie...
Ek belowe...
Ive been with my boyfrind for 7 months C: he has really helped me through a lot of difficult times.